|
|
Dianetics is in 1950 gevra om homself te regverdig. Dit het. Dit was baie verdraagsaam van Dianetics want geen bestaande wetenskap wat op die menslike intellek betrekking het is nog ooit geregverdig of gevra om homself te regverdig nie. Die bestaande terapië, om dit plat te stel, werk nie. Hulle resultate is baie dieselfde as wat dit sou wees as geen werk gedoen was nie. Watter soort gemeenskap is dit waarin ons leef wat voorwendsel aanvaar as regverdiging teenoor alle opponerende feite? Dianetics werk. Geeneen wat enige tyd by die Stigting duergebring het kan dit betwis nie. Dit werk selfs as relatief onbedrewe mense dit toepas. Daagliks word sy wonderwerke gedoen. En dit is nie baie vreemd nie, want Dianetics is die grondkennis van menslike aktiwiteit. Maar Dianetics is nie ‘n psigoterapie nie en dit is nie psigosomatiese medisyne nie. Diegene wat hierdie dinge nodig het, vind Dianetics baie effektief in hierdie velde, en dink daarom daaraan as ‘n soort psigoterapie. Diegene wie se "veld" dit binnedring sou daarvan hou as dit onwettig gemaak is voordat hulle pragtige dosies "Slangwortelolie" ‘n oneer aangedoen word. Voorkomende Dianetics beteken meer vir die mensdom as Dianetics prosesering. GroepDianetics beteken meer vir hierdie oorloggeteisterde samelewings as enige aantal artrituskure. Dianetics is die basiese wetenskap van die menslike intellek. Dit omvat menslike aktiwiteit, en stel ‘n liggaam van tot nou toe ongekoördineerde kennis saam.
Word vervolg...
Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733
Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66
| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics
© 1999-2004 Church of Scientology International. Alle Regte Voorbehou.
Vir Handelsmerk informasie
|
|