US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Miskien is ons huidige generasie te verblind vir ‘n nuwe wetenskap. Dit sou baie jammer wees as dit waar sou wees, want atoombomme is taamlik verwoestend wanneer dit met mense of stede te doen het, en mag selfs hele beskawings uitroei. Miskien is die verkopers van maljan ideologië en verwoestende terapië te ryk en te magtig en te selfsugtig om ‘n straaltjie hoop te koester vir hierdie generasie. Miskien sal dit môre wees – as môre toegelaat word om te kom – voor Dianetics algemeen gebruik en aangewend sal word.