Dianetics DIE DOEL VAN Dianetics deur L. Ron Hubbard


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?


Dianetics is deurlopend. Menslike gedrag en menslike denke is die grondslag van menslike strewe. As n mens eens n antwoord het op hierdie basiese raaisels is daar amper niks wat nie uiteindelik sal oplos nie. Maar Dianetics is ook vir sommige mense n vreemde en angswekkende ding. Dit neem so baie areas oor en gee inligting oor so baie aktiwiteite dat dit nie anders kan nie as om diegene wat baat vind uit onkunde en onderdrukking uit te soek en aan die kaak te stel en wie se enigste belangrikheid berus op hulle vermo om ander mense te beheer. Waar is die revolusionre leier wat, deur onderrig in haat en vooroordeel n regering tot val sal bring as sy troepe skielik verstaan dat die ideologie wat hy aan ander voorhou verouderd is? Waar is die gemeenskap wat net bestaan het om n verskriklike siekte te “genees” (maar nie het nie) n siekte wat Dianetics maklik sou kon genees? Waar sal so n gemeenskap nog fondse kry? En wat van die praktisyn wat jare aan die studie van teori en metodes gewy het wat skielik agterkom dit is oudmodies en selfs skadelik?

Die skielike verskyning van Dianetics op n verhoog van teenstrydighede oor kranksinnigheid, siekte, haat en oorlog is inderdaad ontstellend vir diegene wie se profyt l in konflik. Na elke oorlog is daar baie generals onder die werkloses. n Mens kan s dat Dianetics die begin is van die einde in die mens se stryd teen sy eie oorlog met die duister en onkunde oor sy eie intellek en baie “generals” se liggies begin uitgaan. En wat doen n veld wat tot nou toe slegs toevallige observasie toegepas het wanneer natuurlike wette, relatief stabiel en akkuraat daarin ingebring word ? n Mens kan nie teen natuurlike wette baklei nie. Die fisikus het ten minste sedert het hy mak geword, nie soos sy kollegas in die “humaniteite” veld nie geleer om die bewyse van sy sintue te aanvaar. Maar die “wetenskaplike” in die “humaniteite” veld, het nooit enige opvoeding ontvang in logika, wiskunde of selfs wetenskaplike metodologie nie. Hy is n aanspraakmaker op die randjie van die fisiese wetenskappe wat hoop om n bietjie roem te leen van wat eerste deur Newton begin is. Dianetics is dus omring tot n mindere of meerdere mate deur die baie berugte aanspraakmakers en hulle botteltjies Indiese Moeraswortelolie. Die verkope van di botteltjies was verbasend winsgewend. En hulle verkoopsmense sou in elk geval nie onder enige omstandighede hulle staanplekke opgee nie.

Word vervolg...


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie