|
Ons lewens was totaal en al onsuksesvol en het op die afdraende pad geloop - aparte lewens en egskeiding het onvermydelik voorgekom. Ek het my man daarvoor geblameer. Ek was baie buierig, en hy kon dit nie verstaan nie. Ek het gesien hoe hy homself geestelik, fisies en emosioneel opwen, net soos ek dit doen. Die bakleiery was so sinloos, en het ons net verder van mekaar af weggedryf. Ons liefde was weg. Ons het alle hoop laat vaar om ooit die ou liefde terug te kry, maar ons het probeer om by mekaar te bly ter wille van die kinders. Ons het gefaal in alle aspekte van ons lewens. Ons lewensomstandighede was niks beter as twaalf jaar gelede nie. Ek was lus om ‘n einde aan dit alles te maak.
Dis toe dat my man vra: “Kom laat ons iets probeer waarvan ek onlangs gehoor het. Dit word Dianetics genoem. Dit klink soos iets wat sal werk.”
Een aand nadat ons slegs ‘n paar hoofstukke saam gelees het, spring ek op en sê, “Dit is so waar. Dit is so eenvoudig! Dit verduidelik alles! Verstaan jy wat dit beteken? Ek is nie mal nie! Ek is net ek met ‘n reaktiewe gees! Kom ons sien of daar ‘n manier is om daarvan ontslae te raak.”
Na slegs ‘n paar weke het ons liefde teruggekeer. Ons is sterker en gelukkiger as ooit tevore. Ons het rigting in ons lewens. Ons bereik ons doelwitte.
Ons het weer pret saam. Ons glimlag weer, lag weer terwyl ons ons lewens inrig soos ons dit wil hê. Ek weet ons kan nou werklik ons kinders help om die beste van hulle lewens ook te maak. Dianetics werk!
Enigiemand wat van Dianetics gehoor het het nie meer die reg om ongelukkig in die lewe te wees nie. Hy het sy reg verloor om te kla oor sy eggenoot, huwelik, lewensomstandighede, werk of gesondheid. Hy het nie meer die reg om te sê "Ek doen my uiterste bes vir myself en my kinders" totdat hy ten volle die Dianetics tegniek gebruik het nie. A. A.
Tuis
Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733
Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66
| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics
© 1999-2004 Church of Scientology International. Alle Regte Voorbehou.
Vir Handelsmerk informasie
|
|