Dianetics  Dianetics Gewinne


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?





Ek was vir maande lank baie siek in die hospitaal. Ek was weke lank in die intensiewe sorgeenheid met ‘n bloeiende maagseer en nierversaking. My hart het drie keer gestop en ek is drie keer dood verklaar. Ek was bewusteloos vir ‘n week, en ek wou basies nie meer leef nie. Die dokters wou al tou opgooi, en die behandeling stop. Selfs die verpleegsters het nie verwag dat ek sou bly leef nie. My vrou het dit moeilik gevat, en sy kon nie eers kom kuier om te sien hoe ek vaar nie; sy moes iemand anders kry om te kom kuier vir haar. Dis toe dat sy Dianetics berading ontvang, en haar daarmee versoen. Dis op daardie punt wat sy in die hospitaalkamer kon inkom en my so ‘n bietjie berading gee. Sy het elke dag ingekom.

Ek het binnekort meer bewus geword van my omgewing, en was vasberade om te oorleef. Baie ander mense het my deur daardie tyd gehelp met die gebruik van L. Ron Hubbard se tegnologie. Ek is nou heeltemaal gesond en sou nie geleef het as dit nie was vir L. Ron Hubbard se tegnologie wat ons daardeur gehelp het nie. D. H.

Word vervolg...


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie