Dianetics  Dianetics Gewinne


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?





Ek het Dianetics tegnieke gebruik met verstommende resultate. Een persoon wat ek gehelp het met Dianetics berading kon hom dit nie eers indink om op enige manier met sy pa te kommunikeer nie. Net na ons sessie het hy besluit om aan sy pa te skryf. ‘n Ander man het ‘n groot obsessie oor ‘n vroumens gehad. Na ‘n sessie was die saak heeltemaal opgelos; hy kon baie meer rasioneel dink oor die onderwerp. Een meisiekind kon soms glad nie met haar ma oor die weg kom nie, en het altyd probeer om dinge op die verkeerde manier op te los. Met Dianetics, kon sy binne enkele oomblikke vir die eerste keer in jare verstaan wat die eintlike oorsaak van die probleem was, en hoe maklik dit sou wees om dit op te los. Hierdie is maar net ‘n paar van my suksesverhale met die gebruik van eenvoudige Dianetics tegnieke. Ek voel heeltemaal positief dat daar geen situasie is wat enigiemand kan hê, maak nie saak hoe erg dit blyk te wees vir die persoon nie, wat nie opgelos kan word deur hierdie tegnieke te gebruik nie. Hoe’s daai?! M. B.

Word vervolg...


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie