Dianetics  Dianetics Gewinne


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?





Dianetika het my lewe gered. Ek het traumatiese kinderjare beleef, gevul met al die agfgryse van ons moderne samelewing. My ouers is geskei toe ek nog baie jonk was. Ek is deur meer as een stiefouer mishandel en ek het met al die "verkeerde" dinge te doen gekry gedurende my tienerjare. Teen die ouderdom van 20, was ek heeltemaal oortuig daarvan dat die lewe nie die moeite werd was nie, op 20, en ek het tou opgegooi, en gewag vir iets om te gebeur om ‘n einde aan dit alles te maak. Taamlik morbied, né? Ek het van baie verskillende dinge gehoor en ook dit probeer, baie filosofië en boeke om die antwoord te verkry. Toe vind ek Dianetics. Met elke bladsy vind ek nuwe hoop. Dit was asof iemand die presiese dinge neergeskryf het wat ek wou weet. Dit het so baie sin gemaak dat ek onmiddelik begin verander het, en mense wat ek geken het was verras oor die groot verandering in my. Hulle het my begin treiter om uit te vind wat met my gebeur het. Ek sê net: "Dianetics!" Ek het selfs ‘n paar van hulle gekry om berading te ontvang, en hulle was heeltemaal in ekstase oor die resultaat. Hierdie is ‘n wonderboek, en ek raai aan - beveel ten sterkste aan - dat ander dit lees en gebruik! L. V.

Word vervolg...


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie