US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Dianetika is ongetwyfeld die mees merkwaardigste ondervinding van my lewe. In net een week voel ek beter as wat ek nog ooit gevoel het! Daar is minder fisiese pyn, meer intellektuele bewustheid en wakkerheid, en ‘n algemene gevoel van "daarwees" of "regwees". Vannaand gedurende ‘n Dianetics ouditsessie het ek begin besef dat iets my bevry het van ‘n lewenslange gevoel dat ek ‘n las op die samelewing is, en ‘n wens dat ek myself kon bevry daarvan om ‘n las te wees deur myself seer te maak. Ek voel nie meer soos ‘n las nie. Ek het ‘n vryheid wat ek op hoeveel maniere probeer het om te kry, en nou het ek dit uiteindelik! B. Y.