|
Nie alleen het die boek Dianetics my lewe heeltemaal verander nie, maar ek het dit ook gebruik om iemand anders se lewe te verander. Ek het my vriend geoudit. Hy is 32 jaar oud en hy was verlam. Hy kon slegs werk in ‘n sittende posisie en het gebewe en met groot moeite rondbeweeg. Sy ruggraat was krom. Na die eerste oudit sessie was hy gelukkiger, en het tot ‘n redelike mate hoop gekoester. Na 24 uur van berading het sy ruggraat reguit begin word, en het hy opgehou bewe. Hy het ook makliker begin beweeg. Nou werk hy vir ‘n vragdraer en is die broodwinner vir sy hele gesin. Hy sê: "Die lewe het vir my gelyk na ‘n totale nagmerrie. Nou is dit ‘n wonderwerk. Ek voel nou weer springlewendig en ek het hoop op geluk as gevolg van Dianetics. S. S.
Word vervolg...
Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733
Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66
| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics
© 1999-2004 Church of Scientology International. Alle Regte Voorbehou.
Vir Handelsmerk informasie
|
|