|
Ontsluit u volle potensiaal.
Leer hoe om Dianetics te gebruik met hierdie video
Die boek Dianetics is vandag se #1 self-help beste verkoper vir een rede, DIT WERK. Nou, hier is die video wat vir u wys wat Dianetics is, hoe dit werk, en presies hoe om dit toe te pas stap vir stap.
Met hierdie video, kan u leer hoe om hierdie eenvoudige tegnieke, beskryf in L. Ron Hubbard se boek, te gebruik om versperringe and hindernisse te peil om u volle potentiaal te beheer.
DIANETICS bevat vandag se mees effektiewe en wyd verspreidste wetenskap van die verstand. Dit ontbloot – in eenvoudige bewoording, wat enigeen kan verstaan – die enkele oorsprong van angs, spanning, neerslagtigheid, psigosomatiese siekte, dwang, verslawing en kranksinnigheid – die reaktiewe verstand.
Hierdie video wys vir u hoe `n Dianetics auditing sessie lyk dat u hierdie tegnologie kan gebruik om ontslae te raak van die reaktiwe verstand.
Gebaseerd op tegnologie van L. Ron Hubbard se beste-verkoper boek gee hierdie video die insig tot die uitdagende basiese prinsiepe van DIANETICS – prinsiepe wat die manier waarop u u verstand en vermoëns in u lewe beskou het vir altyd sal verander.
Kyk na hierdie program, sit saam met `n vriend en pas dit toe! Gebruik hierdie video om die enkele oorsprong van menslike leiding te vernietig, and gooi wyd die deur na u volle potensiaal.
Om te Bestel Dianetics
Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733
Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66
| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics
© 1999-2004 Church of Scientology International. Alle Regte Voorbehou.
Vir Handelsmerk informasie
|
|
|