|
|
In ‘n poging om ten minste sommige van die lyding te verlig het Ron toegepas wat hy uit sy navorsing geleer het. Hy het verdere deurbrake gemaak en tegnieke ontwikkel wat dit moontlik gemaak het om nie net die herstel van sy eie beserings teweeg te bring nie, maar ook ander weermagslede gehelp het om hul gesondheid te herwin.
Gedurende die daaropvolgende jare het hy duisende ure spandeer om die heel eerste werkbare tegnologie van die verstand te kodifiseer. Ron het deurlopend notas bymekaargemaak in sy navorsing om voor te berei vir ‘n boek oor die onderwerp. Om sy teorië verder te staaf, het hy ‘n kantoor in Hollywood, Kalifornië oopgemaak waar hy kon werk met mense uit alle kringe. Dit was nie lank nie of hy was oorval deur ‘n verskeidenheid mense wat gretig was om sy hulp te bekom.
Teen laat 1947 het hy ‘n manuskrip geskryf wat sy ontdekkings aangaande die verstand geskets het. Dit was nie op daardie tydstip gepubliseer nie, maar onder Ron se vriende versprei, wat afskrifte daarvan gemaak en dit aan ander gegee het. (Hierdie manuskrip is formeel uitgegee in 1951 en is vandag getiteld “The Dynamics of Life”.)
Word vervolg...
Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733
Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66
| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics
© 1999-2004 Church of Scientology International. Alle Regte Voorbehou.
Vir Handelsmerk informasie
|
|