Dianetics  Die Storie van L. Ron Hubbard


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?



Baie van sy navorsing was gefinansier met sy professionele letterkundige loopbaan as ‘n fiksieskrywer. Hy het een van Die Storie van L. Ron Hubbards geword wat die meeste in aanvraag was gedurende die goue eeu van gewilde avontuur en wetenskapsfiksie gedurende die 1930s en 1940s - slegs onderbreek deur aktiewe diens in die Amerikaanse vloot gedurende die Tweede Wêreldoorlog. Gedeeltelik gestrem aan die einde van die oorlog in die lente van 1945, het hy in alle erns sy werk hervat by die “Oak Knoll Naval Hospital” in Oakland, Kalifornië, waar hy herstel het van sy beserings.

Onder die 5,000 vloot en marinierskorps pasiënte by “Oak Knoll” was honderde voormalige Amerikaanse oorlogsgevangenes wat vrygelaat is uit Japanese kampe op die Suidsee eilande. Hy het opgemerk dat die mediese personeel by die vloothospitaal besig was om iets te probeer doen vir die voormalige oorlogsgevangenes wat in ‘n aaklige fisiese toestand was weens hongersnood en ander oorsake.

Word vervolg...


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie