Dianetics  Die Storie van L. Ron Hubbard


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?



Om dit te bereik het hy begin om die mens in baie verskillende omgewings en kulture te bestudeer. In die somer van 1932, toe hy die universiteit verlaat het, het hy ‘n reeks ekspedisies aangepak. Die eerste ekspedisie het hom na die Karibiese See geneem waar hy die primitiewe inwoners van Martinique ondersoek het. Met sy terugkeer na Wes-Indië ‘n paar maande later het hy die kulture van ander eilande bestudeer, insluitende Haiti en hulle verborge gelowe in die toorkuns; en later het hy die gelowe van die heuwelbewoners van Porto Rico waargeneem.

Met sy terugkeer na die Verenigde State het Ron begin om die basis van ‘n teorie te bewys, en in 1937 het hy ‘n reeks biologiese eksperimente uitgevoer, ‘n deurbraak wat gelei het tot die ontdekking wat die dinamiese beginsel van die bestaan geïsoleer het - die gemene deler van alle lewe - OORLEEF!

Met hierdie ontdekkings nou onder beheer, het Ron gedurende die eerste weke van 1938 sy bevindinge beskryf in ‘n filofiese werk genaamd “Excalibur.” Met die voltooiing van hierdie geskiedkundige manuskrip het hy ander toegelaat om die werk te beoordeel. Die terugvoering was dramaties, en verskeie uitgewers wou dit baie graag hê. Maar selfs terwyl die aanbiedinge opgedaag het, het hy geweet dat hy die boek nie kon laat druk nie, omdat dit nie ‘n praktiese terapie bevat het nie. Dit beteken nie dat die ontdekkings in “Excalibur” nie later gebruik was nie, siende dat al die fundamentele feite daarin wel in ander boeke of materiale deur Ron vrygestel is.

Word vervolg...


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie