Dianetics  Die Storie van L. Ron Hubbard


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?



L. Ron Hubbard is een van die hoogs aangeprysde en wydgelese skrywers van alle tye. Meer as 120 miljoen eksemplare van sy werke, in meer as vyftig tale, is al oral oor die węreld verkoop. Een hoofrede daarvoor is dat sy geskrifte spreek van ‘n eerstehandse kennis van die basiese feite van die lewe en van bekwaamheid - nie ‘n kennis wat opgedoen is deur op die kantlyn van die lewe te staan nie, maar wel deur ten volle te lewe.

“Om die lewe te ken, moet jy deel wees van die lewe,” het hy geskryf. “Jy moet daar onder inspring en kyk, jy moet by elke hoek en draai van die bestaan inklim, en jy moet in noue aanraking kom met alle soorte en tipes mense voordat jy uiteindelik kan vasstel wat die mens is.”

Dit is presies wat hy gedoen het. Vanaf die uitgestrektheid van sy tuiste in die staat van Montana tot die heuwels van China, van die ysige kus van Alaska af tot die oerwoude van die eilande van die Stille Suidsee, of hy nou met mense op ontdekkingstogte gewerk het, en of hy besig was om onervare vlootbemannings te leer om die verwoesting van ‘n węreldoorlog te oorleef, het L. Ron Hubbard waarlik alles omtrent die mens en die lewe geleer.

Word vervolg...


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie