Dianetics  Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?



As elke mens so weggehou word van sy vryheid tot by ‘n punt waar hy glo dat hy net ‘n ratwerkie is in ‘n enorme masjien, dan sal alles tot slaaf gemaak kan word. Maar wie sal daar wees om dit te geniet? Wie sal deel in die wins? Nie die slaweskepper nie, want hy is die eerste om in te gee. Hy gee in aan sy eie meganismes. Hy verstrik in die volle skok van sy eie strewes. Wat sal die doel wees van hierdie wêreld vol masjiene? Daar kan geen doel wees wat werd is om oorweeg te word wat nie geluk en ondervinding insluit nie. As ‘n mens nie meer geluk kan beskou as deel van sy toekoms nie, is hy dood. Hy het net ‘n vrywillige robot geword sonder simpatie, sonder humaniteit, heeltemaal gewillig, daarom, om missiele saam te stel van so ‘n hoë gehalte dat hy ‘n hele beskawing kan uitwis, en dat die geluk van almal vernietig kan word in die ondervinding van bestraling – ‘n ondervinding wat gesien kan word as verteerbaar deur atomiese bestanddele, maar nie deur ‘n mens nie. Dus, as ons wegbeweeg van die begrip van vryheid , beweeg ons na ‘n soort duister waar die wil, die vrees, en die brutaliteit van een of almal, maak nie saak hoe goed gekwalifiseerd, nog alles waarvoor ons gewerk het kan uitwis, ook alle hoop. Dit is wat gebeur as die masjiene oorneem, en wanneer die mens, wat ‘n masjien word, oorneem. Die mens kan slegs ‘n masjien word as hy nie meer sy eie menswees kan verstaan nie, en kontak daarmee verloor het. Daarom is dit van uiterste belang dat ons iets omtrent die intellek verstaan, dat ons verstaan dat ons gees is, dat ons nie masjiene is nie, dit is ook van uiterste belang dat die mens ‘n hoër vlak van vryheid verkry waar die masjien se aksie van verwoesting beheer kan word, en dat die mens self ‘n graad van geluk beleef wat hom toekom.

L. Ron Hubbard

Tuis


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie