Dianetics  Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard


Dianetics die Moderne Wetenskap van Geestesgesondheid
Die Doel van Dianetics deur L. Ron Hubbard
Dianetics Gewinne
Hoe om Dianetics te gebruik
Dianetics en die menslike verstand deur L. Ron Hubbard
Die Storie van L. Ron Hubbard
US 1-800-722-1733
South Africa (27) 113 316 621
Denmark (45) 33 73 66 66
Where Can I Get Dianetics?



Hoekom sal enigiemand enigiets wil weet omtrent die menslike intellek? En sover dit aangaan, hoekom sal enigiemand glo dat kennis van die menslike intellek onverkrygbaar of onwenslik is? Hoekom sal die mens wat oënskynlik antwoorde soek oor die menslike intellek so ver van die onderwerp af beweeg en liewer rotte bestudeer en daarmee die werklike onderwerp naamlik die menslike intellek heeltemaal vermy? En hoekom sal enigiemand wat maak asof hy die intellek behandel so ver afdwaal dat hy elektriese skokterapie toepas?

Die antwoord op hierdie vrae is redelik eenvoudig: Enigiemand wat die struktuur, funksie en dinamiek van die menslike intellek ken, is baie moeilik om te beheer. Die enigste manier waarop ‘n mens se intellek beheer kan word, is om daarop ‘n onkunde van homself af te dwing. Sover as wat dit studie en behandeling aanbetref, ‘n intellek wat onkundig oor homself is, moet die bewustheid van sy grondeienskappe herstel hê voordat ‘n mens kan verklaar dat hy herstel is. Wanneer volle bewussyn van grondeienskappe herstel is, kan niemand die intellek meer ‘n onreg aandoen nie; en die beroepswêreld en die samelewing sal moet uitbeweeg vanaf ‘n slawe – oriëntering na ‘n aksie deur vryheid en toestemming, as dit effektief wou wees.

Net soos ‘n mens nie wil hê dat ander hom beheer nie, so behoort jy kennis van jouself en ander na te streef. Net soos ‘n mens wegskram van kennis oor homself, so sal jy beheer word.

Word vervolg...


Skryf of Roep!
Noord en Suid Amerika
info@bridgepub.com
1-800-722-1733

Alle ander gedeelte van die wêreld
books@newerapublications.com
(45) 33 73 66 66

| Tuis | Related Sites | The L. Ron Hubbard Bookstore | Order Dianetics

© 1999-2004 Church of Scientology International.
Alle Regte Voorbehou.

Vir Handelsmerk informasie